Surah 109 · 6 verses · Imam M. A. Baker

Surah Al-Kafirun in Afrikaans

In English with tafsir

بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ

109:1

قُلۡ يَٰٓأَيُّهَا ٱلۡكَٰفِرُونَ

Sê: O ongelowiges

109:2

لَآ أَعۡبُدُ مَا تَعۡبُدُونَ

Ek aanbid nie dít wat julle aanbid nie

109:3

وَلَآ أَنتُمۡ عَٰبِدُونَ مَآ أَعۡبُدُ

nog minder aanbid julle Hom vir wie ek aanbid

109:4

وَلَآ أَنَا۠ عَابِدٌ مَّا عَبَدتُّمۡ

Ook sal ek nie aanroep wie julle aanroep nie

109:5

وَلَآ أَنتُمۡ عَٰبِدُونَ مَآ أَعۡبُدُ

nog minder roep julle Hom aan vir wie ek aanroep

109:6

لَكُمۡ دِينُكُمۡ وَلِيَ دِينِ

Vir julle is daar júlle geloof en aanbidding, en vir my is daar mý geloof en aanbidding

Translation: Imam M. A. Baker.