Surah 108 · 3 verses · Imam M. A. Baker
بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ
إِنَّآ أَعۡطَيۡنَٰكَ ٱلۡكَوۡثَرَ
Voorwaar, Ons het u die goeie in oorvloed geskenk
فَصَلِّ لِرَبِّكَ وَٱنۡحَرۡ
Roep daarom u Heer aan, en bring offerande
إِنَّ شَانِئَكَ هُوَ ٱلۡأَبۡتَرُ
want waarlik, die goeie is u vyand ontneem
Translation: Imam M. A. Baker.