Surah 107 · 7 verses · Imam M. A. Baker

Surah Al-Ma'un in Afrikaans

In English with tafsir

بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ

107:1

أَرَءَيۡتَ ٱلَّذِي يُكَذِّبُ بِٱلدِّينِ

Het u iemand gesien wat die Oordeelsdag ontken

107:2

فَذَٰلِكَ ٱلَّذِي يَدُعُّ ٱلۡيَتِيمَ

Dit is hy wat die weeskind mishandel

107:3

وَلَا يَحُضُّ عَلَىٰ طَعَامِ ٱلۡمِسۡكِينِ

en die armes nie voed nie

107:4

فَوَيۡلٌ لِّلۡمُصَلِّينَ

Wee die aanbidders

107:5

ٱلَّذِينَ هُمۡ عَن صَلَاتِهِمۡ سَاهُونَ

wat nalatig met hulle gebede is

107:6

ٱلَّذِينَ هُمۡ يُرَآءُونَ

Wat goeddoen om gesien te word

107:7

وَيَمۡنَعُونَ ٱلۡمَاعُونَ

en wat geen barmhartigheid betoon nie

Translation: Imam M. A. Baker.