Surah 111 · 5 verses · Imam M. A. Baker
بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ
تَبَّتۡ يَدَآ أَبِي لَهَبٍ وَتَبَّ
Aboe Lahab se hande sal vergaan, en hý sal vergaan
مَآ أَغۡنَىٰ عَنۡهُ مَالُهُۥ وَمَا كَسَبَ
Sy rykdom en sy inkomste sal hom nie baat nie
سَيَصۡلَىٰ نَارًا ذَاتَ لَهَبٍ
In die Vlammende Vuur sal hy brand
وَٱمۡرَأَتُهُۥ حَمَّالَةَ ٱلۡحَطَبِ
en sy vrou ~ die skindertong
فِي جِيدِهَا حَبۡلٌ مِّن مَّسَدِۭ
sy sal ’n halter van palmveseltou om haar nek dra
Translation: Imam M. A. Baker.